Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 32:11 Die Boodskap (DB)

‘Al het Ek vir Abraham en Isak en Jakob belowe dat hulle nageslag in die land sou bly, sal Ek sorg dat nie een van die mans van twintig en ouer wat Ek uit Egipte verlos het, in hierdie land sal intrek nie. Hulle verdien dit nie, want hulle het My nie voluit vertrou nie.

Lees volledige hoofstuk Numeri 32

Kyk Numeri 32:11 in konteks