Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 28:3 Die Boodskap (DB)

“Hierdie is dan die vuuroffers wat hulle vir die Here moet bring: Daar is ’n brandoffer wat elke dag vir die Here gebring moet word. Hierdie offer bestaan uit twee jong rammetjies van ’n jaar oud. Hulle mag nie iewers ’n liggaamsgebrek hê nie.

Lees volledige hoofstuk Numeri 28

Kyk Numeri 28:3 in konteks