Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 26:64-65 Die Boodskap (DB)

Toe hulle na die lyste kyk, was daar nie een van die mans se name daarin wat in die vorige sensus in die Sinaiwoestyn getel is nie. Hulle was reeds almal dood, soos die Here belowe het. Die enigste twee wat oorgebly het, was Jefunne se seun Kaleb en Nun se seun Josua.

Lees volledige hoofstuk Numeri 26

Kyk Numeri 26:64-65 in konteks