Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 26:3-4 Die Boodskap (DB)

In daardie stadium was die Israeliete se kamp in die vlakte van Moab, langs die Jordaanrivier, regoor Jerigo. Moses en Eleasar het toe die leiers beveel om so ’n opname te maak, presies soos die Here voorgeskryf het. Hier volg nou ’n lys van die Israeliete wat lank terug reeds uit Egipte weg is.

Lees volledige hoofstuk Numeri 26

Kyk Numeri 26:3-4 in konteks