Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 25:6 Die Boodskap (DB)

Moses en ’n klomp Israeliete was juis besig om by die ingang van die tent waar die Here aanbid word, te staan en huil oor alles wat gebeur het, toe ’n Israelitiese man ewe onbeskaamd met ’n Midianitiese vrou daar aankom. Hy is saam met haar in sy tent in waar almal dit kon sien.

Lees volledige hoofstuk Numeri 25

Kyk Numeri 25:6 in konteks