Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 21:8 Die Boodskap (DB)

Hierop het die Here vir hom gesê: “Maak ’n afbeelding uit koper van so ’n giftige slang en sit dit bo-op ’n paal en laat die paal regop staan. As iemand deur ’n slang gepik word en opkyk na daardie koperslang, sal hy bly leef.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 21

Kyk Numeri 21:8 in konteks