Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 21:29 Die Boodskap (DB)

“Siestog, julle arme Moabiete! Die einde is vir julle in sig, maar julle wou mos op die god Kemos vertrou! “Maar Kemos het julle seuns aan hulle eie lot oorgelaat en nou is hulle vlugtelinge. Al julle dogters het hy deur die Amoritiese koning Sihon laat vang.

Lees volledige hoofstuk Numeri 21

Kyk Numeri 21:29 in konteks