Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 21:24 Die Boodskap (DB)

Maar die Israeliete het hulle gewen en baie van hulle soldate doodgemaak. Hulle het hulle land ingeneem van die Arnonrivier af tot by die Jabbokrivier wat die grens van Ammon is. Hulle het egter nie probeer om verder te gaan nie, want hierdie grens is deur baie soldate opgepas.

Lees volledige hoofstuk Numeri 21

Kyk Numeri 21:24 in konteks