Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 20:14 Die Boodskap (DB)

Moses het boodskappers van Kades af na die koning van Edom toe gestuur om met hom te onderhandel. Hulle moes vir hom sê: “Hierdie boodskap is van u eie familie, die Israeliete af: U weet self hoe swaar ons al gehad het.

Lees volledige hoofstuk Numeri 20

Kyk Numeri 20:14 in konteks