Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 20:13 Die Boodskap (DB)

Die mense het toe die plek die waters van Meriba, “waters waar daar rusie gemaak word”, genoem omdat die Israeliete daar opstandig was teen die Here, en omdat Hy daar vir hulle gewys het hoe groot en heilig Hy is.

Lees volledige hoofstuk Numeri 20

Kyk Numeri 20:13 in konteks