Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 2:18 Die Boodskap (DB)

“Die stam Efraim moet aan die westekant kamp opslaan, by hulle vlag en ingedeel volgens verskillende leërafdelings. Ammihud se seun Elisama is die leier van daardie stam.

Lees volledige hoofstuk Numeri 2

Kyk Numeri 2:18 in konteks