Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 2:17 Die Boodskap (DB)

“Die Leviete met die tent van aanbidding moet altyd in die middel van die ander groepe bly wanneer hulle trek. Die stamme moet in dieselfde posisie bly waarin hulle ingedeel is en elke groep moet hulle eie vlag dra.

Lees volledige hoofstuk Numeri 2

Kyk Numeri 2:17 in konteks