Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 19:13 Die Boodskap (DB)

As iemand aan ’n lyk geraak het en homself nie op hierdie manier gereinig het nie, en hy kom by die tent waar Ek aanbid word, maak hy dit onrein. Dan moet die ander Israeliete hom wegjaag uit hulle midde, want hy bly onrein.

Lees volledige hoofstuk Numeri 19

Kyk Numeri 19:13 in konteks