Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 18:11 Die Boodskap (DB)

“Daar is nog ander offers wat ook aan julle behoort. Al die offers wat die Israeliete bring wat heen en weer voor My beweeg word, behoort ook aan jou en jou seuns en dogters. Elkeen in jou huis wat voldoen aan my voorskrifte om My te dien by die tent waar Ek aanbid word, mag daarvan eet. Dit is weereens ’n vaste reëling wat vir altyd geld.

Lees volledige hoofstuk Numeri 18

Kyk Numeri 18:11 in konteks