Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 18:10 Die Boodskap (DB)

Hierdie dele van die offers wat julle toekom, moet julle in ’n afgesonderde plek eet. Julle moet onthou dat hierdie kos baie spesiaal is omdat dit eintlik aan My behoort. Slegs die mans mag daarvan eet.

Lees volledige hoofstuk Numeri 18

Kyk Numeri 18:10 in konteks