Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 16:6-7 Die Boodskap (DB)

Korag, jy en jou trawante moet so maak: Kry vir julle elkeen ’n bak met warm kole in waarop julle wierook vir die Here kan brand. Bring dit dan môre na die altaar toe. Daar sal ons sien wie die Here kies as die persoon wat Hom verteenwoordig. Dis nie ons wat te ver gegaan het nie, maar eerder julle klomp Leviete wat julle te veel aanmatig.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 16

Kyk Numeri 16:6-7 in konteks