Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 16:5 Die Boodskap (DB)

Daarna het hy vir Korag en sy trawante gesê: “Môreoggend sal die Here die persoon aanwys wat Hy uitgekies het om die leier van hierdie volk te wees asook die persoon wat Hy afgesonder het om namens die volk offers op die altaar te bring. Die Here sal die persone wat Hy uitgekies het, toelaat om Hom by sy altaar te ontmoet.

Lees volledige hoofstuk Numeri 16

Kyk Numeri 16:5 in konteks