Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 16:47 Die Boodskap (DB)

Aäron het toe tussen die mense ingehardloop met sy vuurbak. Alhoewel die siekte al begin toeslaan het, het hy ter wille van hulle die wierook geoffer om by die Here vir hulle in te tree en vergifnis vir hulle sondes te bewerk.

Lees volledige hoofstuk Numeri 16

Kyk Numeri 16:47 in konteks