Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 16:46 Die Boodskap (DB)

Toe sê Moses vir Aäron: “Maak gou! Vat jou bak en skep van die kole van die altaar af en gooi van die wierook daarin. Hardloop dan daarmee na die volk toe en vra namens hulle dat die Here hulle sonde sal vergeef. Want die Here se woede het al klaar oor hulle losgebars. Kyk, Hy straf hulle met ’n dodelike siekte wat oral onder die mense uitbreek.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 16

Kyk Numeri 16:46 in konteks