Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 16:38 Die Boodskap (DB)

Daardie bakke behoort nou aan die Here. Al die manne aan wie dit behoort het, het sonde gedoen en met hulle lewe daarvoor geboet. Slaan dan al hierdie koperbakke plat en maak ’n deksel daarmee wat bo-oor die altaar kan pas. Elke keer as die Israeliete hierdie deksel sien, sal dit hulle aan hierdie verskriklike gebeurtenis herinner.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 16

Kyk Numeri 16:38 in konteks