Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 12:14 Die Boodskap (DB)

Hierop het die Here geantwoord: “As sy ’n kind was en haar pa het opsetlik voor ander mense in haar gesig gespoeg om haar te verneder, sou sy nie die reg gehad het om voor oor sewe dae weer in die openbaar te verskyn nie. So, laat haar nou sewe dae lank buite die kamp bly sonder dat iemand naby haar kom. Na die sewe dae mag sy weer terugkom.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 12

Kyk Numeri 12:14 in konteks