Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 11:4 Die Boodskap (DB)

Sommige van die mense van ander volke wat saam met die Israeliete getrek het, het so lus gekry vir vleis dat hulle net wou terugdraai Egipte toe. Dit het gemaak dat baie van die Israeliete self ook begin kla het. “As ons tog maar net ’n stukkie vleis gehad het om te eet,” het hulle gekerm.

Lees volledige hoofstuk Numeri 11

Kyk Numeri 11:4 in konteks