Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 11:31 Die Boodskap (DB)

Die Here het toe ’n wind laat opsteek wat voëls wat bekend was as kwartels van die see se kant af na die kamp toe gewaai het. Hulle het omtrent ’n meter van die grond af gevlieg en oral op die grond gaan sit vir kilometers aaneen, reg rondom die kamp.

Lees volledige hoofstuk Numeri 11

Kyk Numeri 11:31 in konteks