Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 11:25 Die Boodskap (DB)

Die Here het toe in die wolk afgekom en met Moses gepraat. Hy het dieselfde Gees wat Hy vir Moses gegee het om in sy Naam op te tree, ook vir die 70 leiers gegee. Toe dit gebeur, het hulle God se wil begin bekendmaak. Dit het egter net hierdie een keer gebeur.

Lees volledige hoofstuk Numeri 11

Kyk Numeri 11:25 in konteks