Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 11:20 Die Boodskap (DB)

Nee, julle sal ’n hele maand lank vleis eet totdat julle naar word daarvan en julle later nie meer ’n stukkie vleis in die oog sal kan kyk nie. Dit het julle nou daarvan met al julle gekla en verwyte dat julle nooit uit Egipte uit moes getrek het nie, toe julle die Here verwerp het.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 11

Kyk Numeri 11:20 in konteks