Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 11:10 Die Boodskap (DB)

Moses het gehoor hoe die mense in groepies by hulle tente rondstaan en onder mekaar kla. Die Here was woedend hieroor. Moses self was ook baie ontsteld

Lees volledige hoofstuk Numeri 11

Kyk Numeri 11:10 in konteks