Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 10:9 Die Boodskap (DB)

Wanneer julle in julle land aankom en julle julle teen julle vyande moet verdedig, moet julle hard op hierdie trompette blaas om die volk vir oorlog op te roep. Dan sal Ek, die Here julle God, onthou dat julle my volk is en Ek sal julle van julle vyande red.

Lees volledige hoofstuk Numeri 10

Kyk Numeri 10:9 in konteks