Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 10:10 Die Boodskap (DB)

Julle moet ook die trompette blaas as julle bly is en iets het om te vier. Blaas hulle by julle jaarlikse feeste en aan die begin van elke nuwe maand. Blaas hulle as julle bly is oor julle brandoffers en julle eteoffers. Die trompette sal My daaraan herinner dat Ek in ’n ooreenkoms met julle vir julle gesê het: “Ek is die Here, Ek is julle God.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 10

Kyk Numeri 10:10 in konteks