Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 1:50 Die Boodskap (DB)

Jy moet hulle gebruik om toesig te hou oor die tabernakel, die spesiale tent wat die bewys van my teenwoordigheid by julle is. Hulle is ook verantwoordelik vir al die gereedskap en toebehore wat deel is van die tabernakel. Net hulle mag die tabernakel dra en met hierdie gereedskap werk. Daarom moet hulle hulle tente rondom die tabernakel opslaan waar julle ook al kamp.

Lees volledige hoofstuk Numeri 1

Kyk Numeri 1:50 in konteks