Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 1:17-18 Die Boodskap (DB)

Moses en Aäron het saam met hierdie leiers toe die volk op daardie dag bymekaar laat kom om hulle te laat registreer volgens hulle familiegroepe en stamme. Al die mans van twintig en ouer se name is een vir een opgeskryf,

Lees volledige hoofstuk Numeri 1

Kyk Numeri 1:17-18 in konteks