Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:6 Die Boodskap (DB)

U, Here, U is die enigste Here!U het die hemel met al sy sterre en planete gemaak.Ook die aarde met al sy bewoners en die see met alles daarin.U gee lewe.Daarom buig die hemelse skare in aanbidding voor U.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:6 in konteks