Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:5 Die Boodskap (DB)

Daarna het die Leviete Jesua, Kadmiël, Bani, Gasabneja, Serebja, Hodija, Sebanja en Petagja gesê: “Prys die Here julle God. Hy ken geen begin of einde nie! U groot Naam moet geprys word. U roemryke Naam is verhewe bo alle lof en roem.”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:5 in konteks