Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:29 Die Boodskap (DB)

U het hulle gewaarsku om te luister na wat U hulle leer,maar hulle was te vol van hulleself.Hulle het hulle nie aan u opdragte gesteur nie.Hulle het gelag vir u Woord, alhoewel dit lewe gee aan elkeen wat dit gehoorsaam.Hulle was moedswillig en hardkoppig.Hulle het geweier om na U te luister.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:29 in konteks