Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 8:11 Die Boodskap (DB)

Gaan huis toe en vier fees, eet en drink van die beste wat julle het. Deel van julle kos met die mense wat self nie genoeg het nie. Vandag behoort aan die Here! Moenie terneergedruk wees nie. Dien die Here met blydskap en Hy sal julle beskerm.”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 8

Kyk Nehemia 8:11 in konteks