Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 8:10 Die Boodskap (DB)

Toe die mense besef wat die voorskrifte van die wet vir hulle beteken, het hulle begin huil. Nehemia die goewerneur, Esra die priester en kenner van die wetboek van Moses, en die Leviete wat besig was om die wet vir die mense te verduidelik het vir hulle gesê: “Moenie huil en hartseer wees nie. Hierdie dag behoort aan die Here. Op hierdie dag maak julle ’n nuwe begin voor die Here julle God. Dit is sy nuwe dag!

Lees volledige hoofstuk Nehemia 8

Kyk Nehemia 8:10 in konteks