Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 7:6 Die Boodskap (DB)

“Hier volg ’n lys van die mense uit die provinsie Juda wat teruggekom het uit die ballingskap waarheen Nebukadnesar, die koning van Babel, hulle weggevoer het. Hulle het teruggekom na Jerusalem en Juda toe, elkeen na sy eie stad toe.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 7

Kyk Nehemia 7:6 in konteks