Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 7:5 Die Boodskap (DB)

God het my toe die idee gegee om die mense, die gewone inwoners, die vooraanstaande inwoners en hulle leiers bymekaar te laat kom sodat ek hulle amptelik kon registreer. Ek het die register met die name van dié wat eerste uit ballingskap teruggekom het, in die hande gekry en hierdie is die inligting wat daarin was:

Lees volledige hoofstuk Nehemia 7

Kyk Nehemia 7:5 in konteks