Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 6:19 Die Boodskap (DB)

Hulle het my gereeld vertel wat ’n wonderlike mens Tobija was. Alles wat ek gesê het, het hulle vir hom gaan oorvertel. In reaksie het hy dan dreigbriewe na my toe gestuur om my te probeer bang maak.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 6

Kyk Nehemia 6:19 in konteks