Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 6:18 Die Boodskap (DB)

Baie van hulle het ’n goeie verhouding met hom gehad, want hy was die skoonseun van Sekanja die seun van Arag. Sy seun Joganan was getroud met die dogter van Mesullam seun van Berekja.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 6

Kyk Nehemia 6:18 in konteks