Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 4:14 Die Boodskap (DB)

Ek het gesien dat die mense benoud was; daarom het ek hulle leiers en amptenare bymekaargeroep en vir hulle gesê: “Moenie vir daardie slegte mense bang wees nie! Dink eerder hoe asemrowend groot en magtig die Here is. Veg dan met alles in julle vir julle families en julle huisgesinne.”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 4

Kyk Nehemia 4:14 in konteks