Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 4:13 Die Boodskap (DB)

Daarom het ek die mense met swaarde, spiese, pyle en boë bewapen. Ek het families saamgesit en hulle agter die muur stelling laat inneem by die plekke wat nog nie heeltemal klaar was nie.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 4

Kyk Nehemia 4:13 in konteks