Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 3:4 Die Boodskap (DB)

Meremot die seun van Urija en kleinseun van Kos het die volgende gedeelte herstel. Mesullam die seun van Berekja en die kleinseun van Mesesabel, die volgende, en Sadok Baäna se seun, die volgende.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 3

Kyk Nehemia 3:4 in konteks