Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 3:19 Die Boodskap (DB)

Langs hom het Eser die seun van Jesua en die hoof oor die gebied Mispa gewerk. Dit was die deel wat regoor die ingang van die wapenkamer begin het en gestrek het tot by die draai in die muur.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 3

Kyk Nehemia 3:19 in konteks