Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 3:15 Die Boodskap (DB)

Sallun die seun van Kol-Gose en hoof oor die gebied Mispa het die Fonteinhek reggemaak. Hy het die hek herbou, die dak opgesit en ook al die deure, skarniere en sluitbalke ingesit. Hy het ook die muur langs die Siloamdam herbou wat strek van die Koningstuin af tot by die trappe wat uit die Dawidstad afkom.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 3

Kyk Nehemia 3:15 in konteks