Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 2:9 Die Boodskap (DB)

Die koning het ’n klompie van sy offisiere en ruiters saam met my gestuur om my te beskerm. Toe ek by die provinsies wes van die Eufraatrivier aankom, het ek die koning se briewe vir die goewerneurs gegee.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 2

Kyk Nehemia 2:9 in konteks