Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 2:8 Die Boodskap (DB)

Ek het ook ’n brief nodig aan Asaf, die voorman van die staatsbos. Hy moet my van hout voorsien om balke te maak vir die hekke van die fort wat naby die tempel is en ook vir die muur rondom die stad en vir die huis waarin ek gaan bly.” Die koning het toe al hierdie dinge vir my gedoen omdat God in sy goedheid sy hand oor my gehou het.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 2

Kyk Nehemia 2:8 in konteks