Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 13:2 Die Boodskap (DB)

Die rede hiervoor was dat die Ammoniete en die Moabiete geweier het om vir die Israeliete kos of water te gee in die tyd van die uittog uit Egipte. Om die waarheid te sê, dit was hulle wat vir Bileam gehuur het om Israel te vervloek sodat God niks meer van hulle sou hou nie. Ons God het sy vloek in ’n seën verander.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 13

Kyk Nehemia 13:2 in konteks