Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 13:1 Die Boodskap (DB)

In daardie tyd, terwyl hulle gedeeltes uit die boek van Moses vir die volk voorgelees het, het hulle op die gedeelte afgekom wat sê dat geen Ammoniet of Moabiet ooit in God se gemeente toegelaat moes word nie.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 13

Kyk Nehemia 13:1 in konteks