Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 12:45 Die Boodskap (DB)

Hulle het hulle diensbeurte in die tempel getrou nagekom en ook die regte offers vir die volk se sondes gedoen, soos die Here verwag. Net so het die tempelsangers en die hekwagte ook hulle taak uitgevoer soos dit deur Dawid en sy seun Salomo voorgeskryf is.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 12

Kyk Nehemia 12:45 in konteks