Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 12:43 Die Boodskap (DB)

Op daardie dag het hulle baie offers gebring. Die mense was opgeruimd en vrolik, want God het hulle in staat gestel om die bouprojek suksesvol af te handel. Almal, ook die vroue en kinders, het aan die feesviering deelgeneem. Jy kon die vrolike klanke en musiek van ver af hoor.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 12

Kyk Nehemia 12:43 in konteks